Monday 27 May 2013

27 Mei 2013

Die roes trek in op elke stukkie seer
Al is jou gedagtes van yster.

Tuesday 16 April 2013


Moes hierdie foto's al lankal geplaas het.  So mooi ou seuntjie skande dat ek dit nou eers plaas.

Monday 18 February 2013

18 February 2013

 
Oo lekker in my darkroom gespeel.
 


Jy is
Jys die droom
die gedagte
jy kan dit als wees
Wees net elke dag n stukkie meer jy.